Die lippe van die regverdige weet wat welgevallig is,
maar die mond van die goddelose is pure valsheid.
maar die mond van die goddelose is pure valsheid.

Bybelvers van die dag
Wees my genadig, o God, na u goedertierenheid;delg my oortredinge uit na die grootheid van u barmhartigheid.
Was my heeltemal van my ongeregtigheid
en reinig my van my sonde.
Willekeurig Bybelvers
Hy gee die vermoeide kragen vermenigvuldig sterkte vir die wat geen kragte het nie.Volgende vers!Met beeld





