DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

05 Junie 2023

Psalm 121:1-2
Ek slaan my oë op na die berge:
waar sal my hulp vandaan kom?
My hulp is van die Here
wat hemel en aarde gemaak het.

Bybelvers van die dag

Here, voor U is al my begeertes,
en my gesug is vir U nie verborge nie.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Daaglikse kennisgewingE-posFacebookAndroid-appOp u webwerf

Willekeurig Bybelvers

En die einde van alle dinge is naby; wees dan ingetoë en nugter, om te kan bid.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk