
Ek het u getuienisse vir ewig as erfdeel ontvang,
want hulle is die vreugde van my hart.
want hulle is die vreugde van my hart.
Bybelvers van die dag
Niemand het ooit God gesien nie; die eniggebore Seun wat in die boesem van die Vader is, dié het Hom verklaar.Willekeurig Bybelvers
HY wat in die skuilplek van die Allerhoogste sit,sal vernag in die skaduwee van die Almagtige.
Ek sal tot die Here sê: My toevlug en my bergvesting,
my God op wie ek vertrou.Volgende vers!Met beeld





