
Maar die Here sal oordag sy goedertierenheid gebied,
en in die nag sal sy lied by my wees,
'n gebed tot die God van my lewe.
en in die nag sal sy lied by my wees,
'n gebed tot die God van my lewe.
Bybelvers van die dag
Ek is vrolik in die weg van u getuienissesoos oor allerhande rykdom.





