DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

08 Julie 2024

Kolossense 2:2
Dat hulle harte vertroos mag word, deurdat hulle saamgevoeg word in die liefde en tot alle rykdom van die volle versekerdheid van insig, om die verborgenheid te leer ken van God en die Vader en van Christus.

Bybelvers van die dag

Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid.

Willekeurig Bybelvers

En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk