
Terwyl onse God tog in die hemel is;
Hy doen alles wat Hom behaag.
Hy doen alles wat Hom behaag.
Bybelvers van die dag
En laat die lieflikheid van die Here onse God oor ons wees,en bevestig die werk van ons hande oor ons,
ja, die werk van ons hande, bevestig dit!





