
Salig is die vredemakers,
want hulle sal kinders van God genoem word.
want hulle sal kinders van God genoem word.
Bybelvers van die dag
En die Here sal Koning wees oor die hele aarde; in dié dag sal die Here een wees, en sy Naam een.Willekeurig Bybelvers
Laat liefde en trou jou nie verlaat nie;bind dit om jou hals,
skryf dit op die tafel van jou hart,
dan sal jy genade vind en 'n goeie insig
in die oë van God en die mense.Volgende vers!Met beeld





