
Kyk, Ek is die Here, die God van alle vlees; sou enige ding vir My te wonderbaar wees?
Bybelvers van die dag
En neem aan die helm van verlossing en die swaard van die Gees — dit is die woord van God.Willekeurig Bybelvers
Alhoewel die vyeboom nie sal bloeien aan die wingerdstokke geen vrug sal wees nie,
die drag van die olyfboom sal teleurstel
en die saailande geen voedsel oplewer nie,
die kleinvee uit die kraal verdwyn
en geen beeste in die stalle sal wees nie —
nogtans sal ek jubel in die Here,
ek sal juig in die God van my heil.Volgende vers!Met beeld





