
Sodat, soos die sonde geheers het in die dood, so ook die genade kan heers deur die geregtigheid tot die ewige lewe deur Jesus Christus, onse Here.
Bybelvers van die dag
U sal 'n standvastige gesindheid in volle vrede bewaar,want hulle vertrou op U.





