
MAAR ek sê: Wandel deur die Gees, dan sal julle nooit die begeerlikheid van die vlees volbring nie.
Bybelvers van die dag
Hy gee die vermoeide kragen vermenigvuldig sterkte vir die wat geen kragte het nie.
Willekeurig Bybelvers
Wat buig jy jou neer, o my siel,en wat is jy onrustig in my?
Hoop op God, want ek sal Hom nog loof —
die verlossing van my aangesig en my God!Volgende vers!Met beeld





