
Die regskapenheid van die opregtes is vir hulle 'n leier,
maar die valsheid van die ontroues vernietig hulle.
maar die valsheid van die ontroues vernietig hulle.
Bybelvers van die dag
En die Here sal Koning wees oor die hele aarde; in dié dag sal die Here een wees, en sy Naam een.Willekeurig Bybelvers
Die Here sal jou bewaar vir elke onheil;jou siel sal Hy bewaar.
Die Here sal jou uitgang en jou ingang bewaar,
van nou af tot in ewigheid.Volgende vers!Met beeld





