
Loof die Here, o my siel,
en alles wat binne-in my is, sy heilige Naam!
en alles wat binne-in my is, sy heilige Naam!
Bybelvers van die dag
Maar elkeen wat drink van die water wat Ek hom sal gee, sal in ewigheid nooit dors kry nie, maar die water wat Ek hom sal gee, sal in hom word 'n fontein van water wat opspring tot in die ewige lewe.Willekeurig Bybelvers
Die vriend het altyd lief,en die broer word gebore met die oog op die nood.Volgende vers!Met beeld





