Dit mag julle eet van alles wat in die water is: alles wat vinne en skubbe het, mag julle eet. Maar alles wat geen vinne en skubbe het nie, mag julle nie eet nie — onrein is dit vir julle.

Willekeurig Bybelvers
Maak my gesond, Here, dan sal ek gesond word;verlos my, dan sal ek verlos word;
want U is my lof.Volgende vers!Met beeld





