- En omdat die vroedvroue God gevrees het, het Hy huisgesinne aan hulle geskenk.
Bybelvers van die dag
Wees nie afgunstig op 'n man van gewelden verkies geeneen van sy weë nie.
Want die verkeerde is vir die Here 'n gruwel,
maar sy verborgenheid is met die opregtes.





