Want ek word van weerskante gedring: ek het verlange om heen te gaan en met Christus te wees, want dit is verreweg die beste; maar om in die vlees te bly, is nodiger om julle ontwil.

Bybelvers van die dag
STAAN dan vas in die vryheid waarmee Christus ons vrygemaak het, en laat julle nie weer onder die juk van diensbaarheid bring nie.Willekeurig Bybelvers
Kyk, hoe goed en hoe lieflik is ditdat broers ook saamwoon!Volgende vers!Met beeld





