En elke tong sou bely dat Jesus Christus die Here is tot heerlikheid van God die Vader.

Bybelvers van die dag
Ek is vrolik in die weg van u getuienissesoos oor allerhande rykdom.
Willekeurig Bybelvers
Alhoewel die vyeboom nie sal bloeien aan die wingerdstokke geen vrug sal wees nie,
die drag van die olyfboom sal teleurstel
en die saailande geen voedsel oplewer nie,
die kleinvee uit die kraal verdwyn
en geen beeste in die stalle sal wees nie —
nogtans sal ek jubel in die Here,
ek sal juig in die God van my heil.Volgende vers!Met beeld





