Want ons burgerskap is in die hemele, van waar ons ook as Verlosser verwag die Here Jesus Christus.

Bybelvers van die dag
En laat die lieflikheid van die Here onse God oor ons wees,en bevestig die werk van ons hande oor ons,
ja, die werk van ons hande, bevestig dit!





