
- Keer terug, o afkerige, Israel, spreek die Here.
Ek sal julle nie donker aankyk nie,
want Ek is goedertieren, spreek die Here;
Ek sal die toorn nie vir ewig behou nie.
Bybelvers van die dag
LOOF die Here, roep sy Naam aan,maak onder die volke sy dade bekend.
Willekeurig Bybelvers
Omdat jy kostelik is in my oë,hooggeag is, en Ek jou liefhet,
daarom gee Ek mense in jou plek
en volke vir jou lewe.Volgende vers!Met beeld





