Maar hierdie saak het Ek hulle beveel, naamlik: Luister na my stem, dan sal Ek vir julle 'n God wees, en julle sal vir My 'n volk wees; en wandel net in die weg wat Ek julle beveel, dat dit met julle goed kan gaan.

Bybelvers van die dag
Wees net maar stil tot God, my siel,want van Hom is my verwagting!
Willekeurig Bybelvers
God is vir ons 'n toevlug en sterkte;as hulp in benoudhede is Hy in hoë mate beproef.Volgende vers!Met beeld





