DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Jeremia 7:5-7

Maar as julle jul weë en julle handelinge waarlik goed maak, as julle waarlik reg doen onder mekaar; vreemdeling, wees en weduwee nie verdruk nie en geen onskuldige bloed in hierdie plek vergiet nie en agter ander gode nie aan loop tot julle eie skade nie — dan sal Ek julle laat woon in hierdie plek, in die land wat Ek aan julle vaders gegee het, van eeu tot eeu.
Jeremia 7:5-7 - AFR53

Bybelvers van die dag

Planne misluk sonder beraadslaging,
maar deur die veelheid van raadgewers kom dit tot stand.

Willekeurig Bybelvers

Omdat jy kostelik is in my oë,
hooggeag is, en Ek jou liefhet,
daarom gee Ek mense in jou plek
en volke vir jou lewe.
Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk