Leer om goed te doen,
soek die reg, beteuel die verdrukker,
doen reg aan die wees,
verdedig die saak van die weduwee.
soek die reg, beteuel die verdrukker,
doen reg aan die wees,
verdedig die saak van die weduwee.


Bybelvers van die dag
En aan U, o Here, behoort die goedertierenheid;want U vergeld elkeen na sy werk.





