
- Want die Here is ons Regter,
die Here is ons Aanvoerder,
die Here is ons Koning:
Hý sal ons verlos.
Bybelvers van die dag
Maar die godsaligheid saam met vergenoegdheid is 'n groot wins.Willekeurig Bybelvers
Oefen die seun volgens die eis van sy weg;dan sal hy, ook as hy oud word, daar nie van afwyk nie.Volgende vers!Met beeld





