- En dáár sal 'n grootpad wees en 'n weg wat die heilige weg genoem sal word; geen onreine sal daarop voorttrek nie, maar vir húlle sal dit wees; wie die weg bewandel — selfs die dwase sal nie dwaal nie.
Bybelvers van die dag
Valse lippe is vir die Here 'n gruwel,maar Hy het 'n welbehae in die wat getrou handel.





