
- HOE lieflik is op die berge die voete van hom
wat die goeie boodskap bring,
wat vrede laat hoor,
wat goeie tyding bring,
wat verlossing uitroep;
wat aan Sion sê: Jou God is Koning!
Bybelvers van die dag
Laat u aangesig skyn oor u kneg,verlos my deur u goedertierenheid.





