
- Ek is dit wat julle troos!
Wie is jy, dat jy bevrees is vir die mens wat moet sterwe,
en vir die mensekind wat oorgegee word soos gras?
Bybelvers van die dag
O, As ek nie geglo hetdat ek die goedheid van die Here sal sien
in die land van die lewendes nie.





