Ek is dit wat julle troos!
Wie is jy, dat jy bevrees is vir die mens wat moet sterwe,
en vir die mensekind wat oorgegee word soos gras?

Bybelvers van die dag
En aan U, o Here, behoort die goedertierenheid;want U vergeld elkeen na sy werk.