Want so sê die Hoë en Verhewene
wat in die ewigheid woon, Heilig is sy Naam:
Ek woon in die hoogte en in die heilige plek
en by die verbryselde en nederige van gees,
om te laat herlewe die gees van die nederiges
en te laat herlewe die hart van die verbryseldes.

Bybelvers van die dag
Kyk na die kraaie, want hulle saai nie en hulle maai nie; hulle het geen voorraadkamer of skuur nie, en tog voed God hulle. Hoeveel meer is julle nie werd as die voëls nie!Willekeurig Bybelvers
Omdat jy kostelik is in my oë,hooggeag is, en Ek jou liefhet,
daarom gee Ek mense in jou plek
en volke vir jou lewe.Volgende vers!Met beeld