DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Jesaja 57

  • Want so sê die Hoë en Verhewene
    wat in die ewigheid woon, Heilig is sy Naam:
    Ek woon in die hoogte en in die heilige plek
    en by die verbryselde en nederige van gees,
    om te laat herlewe die gees van die nederiges
    en te laat herlewe die hart van die verbryseldes.

Bybelvers van die dag

En dit is die vrymoedigheid wat ons teenoor Hom het, dat Hy ons verhoor as ons iets vra volgens sy wil.

Willekeurig Bybelvers

En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit sal aan hom gegee word.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk