DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Jesaja 58

Jesaja 58:6
  • Is dít nie die vas wat Ek verkies nie:
    dat julle losmaak die bande van goddeloosheid,
    dat julle afhaal die stroppe van die juk
    en vry laat weggaan die verdruktes
    en elke juk stukkend breek?
  • As jy jou voet terughou van die sabbat —
    om nie jou sake op my heilige dag te doen nie,
    en as jy die sabbat 'n verlustiging noem
    en die heilige dag van die Here hooghou;
    en as jy dit eer deur nie jou gewone gang te gaan nie,
    nie geleentheid vir jou sake soek of ydele taal spreek nie;
    dan sal jy jou verlustig in die Here,
    en Ek sal jou laat ry oor die hoogtes van die aarde
    en jou laat geniet die erfdeel van jou vader Jakob;
    want die mond van die Here het dit gespreek.

Bybelvers van die dag

MAAR ek vermaan julle, broeders, in die Naam van onse Here Jesus Christus, om almal eenstemmig te wees, en dat daar geen skeuringe onder julle moet wees nie, maar dat julle verenig moet wees in dieselfde gesindheid en in dieselfde mening.

Willekeurig Bybelvers

Want soos ons in een liggaam baie lede het en die lede nie almal dieselfde werking het nie, so is ons almal saam een liggaam in Christus en elkeen afsonderlik lede van mekaar.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk