DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Jesaja 58:13-14

As jy jou voet terughou van die sabbat —
om nie jou sake op my heilige dag te doen nie,
en as jy die sabbat 'n verlustiging noem
en die heilige dag van die Here hooghou;
en as jy dit eer deur nie jou gewone gang te gaan nie,
nie geleentheid vir jou sake soek of ydele taal spreek nie;
dan sal jy jou verlustig in die Here,
en Ek sal jou laat ry oor die hoogtes van die aarde
en jou laat geniet die erfdeel van jou vader Jakob;
want die mond van die Here het dit gespreek.
Jesaja 58:13-14 - AFR53

Bybelvers van die dag

Neig my hart tot u getuienisse
en nie tot winsbejag nie.

Willekeurig Bybelvers

WANT die reddende genade van God het aan alle mense verskyn en leer ons om die goddeloosheid en wêreldse begeerlikhede te verloën, ingetoë en regverdig en vroom in die teenwoordige wêreld te lewe.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk