Van die gebod van sy lippe het ek nie afgewyk nie;
die woorde van sy mond het ek bewaar meer as my eie wet.
die woorde van sy mond het ek bewaar meer as my eie wet.

Willekeurig Bybelvers
Soos in die water aangesig teenoor aangesig is,so is die hart van die mens teenoor die mens.Volgende vers!Met beeld