Want ek het die ellendige gered wat om hulp geroep het,
en die wees en hom wat geen helper het nie.
Die seën van hom wat klaar was om onder te gaan, het op my gekom;
en die hart van die weduwee het ek laat jubel.

Bybelvers van die dag
O, As ek nie geglo hetdat ek die goedheid van die Here sal sien
in die land van die lewendes nie.