DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Job 29

  • Want ek het die ellendige gered wat om hulp geroep het,
    en die wees en hom wat geen helper het nie.
    Die seën van hom wat klaar was om onder te gaan, het op my gekom;
    en die hart van die weduwee het ek laat jubel.

Bybelvers van die dag

MAAR ek vermaan julle, broeders, in die Naam van onse Here Jesus Christus, om almal eenstemmig te wees, en dat daar geen skeuringe onder julle moet wees nie, maar dat julle verenig moet wees in dieselfde gesindheid en in dieselfde mening.

Willekeurig Bybelvers

Groter liefde het niemand as dit nie, dat iemand sy lewe vir sy vriende gee.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk