DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Jona

  • Ek daarenteen sal aan U offer
    met 'n stem van lof;
    wat ek beloof het, sal ek betaal.
    Die heil behoort aan die Here.
  • En God het hulle werke gesien dat hulle hul bekeer het van hulle verkeerde weg; toe het God berou gehad oor die onheil wat Hy gesê het dat Hy hulle sou aandoen, en Hy het dit nie gedoen nie.

Bybelvers van die dag

En aan U, o Here, behoort die goedertierenheid;
want U vergeld elkeen na sy werk.

Willekeurig Bybelvers

En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en 'n beloner is van die wat Hom soek.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk