- Dit is die goedertierenhede van die Here dat ons nie omgekom het nie,
want sy barmhartighede het geen einde nie;
hulle is elke môre nuut;
u trou is groot. - Die Here is my deel, sê my siel,
daarom sal ek op Hom hoop. - Laat ons ons weë naspeur en deursoek
en ons tot die Here bekeer.
Bybelvers van die dag
Ek brei my hande tot U uit;my siel dors na U soos 'n uitgedorde land. Sela.
Willekeurig Bybelvers
As jy deur die water gaan, is Ek by jou;en deur die riviere — hulle sal jou nie oorstroom nie;
as jy deur vuur gaan, sal jy jou nie skroei nie,
en die vlam sal jou nie brand nie.Volgende vers!Met beeld