En die engel sê vir hulle: Moenie vrees nie, want kyk, ek bring julle 'n goeie tyding van groot blydskap wat vir die hele volk sal wees.


Bybelvers van die dag
U, o Here, sal u barmhartighede van my nie terughou nie;laat u goedertierenheid en u trou my altyddeur behoed.





