En terwyl hulle daar was, is die dae vervul dat sy moes baar; en sy het haar eersgebore Seun gebaar en Hom toegedraai in doeke en Hom in die krip neergelê, omdat daar vir hulle geen plek in die herberg was nie.

Bybelvers van die dag
Ek is vrolik in die weg van u getuienissesoos oor allerhande rykdom.





