En Josef het ook opgegaan van Galiléa, uit die stad Násaret, na Judéa, na die stad van Dawid, wat Betlehem genoem word, omdat hy uit die huis en geslag van Dawid was, om hom te laat inskrywe saam met Maria, die vrou aan wie hy hom verloof het, wat swanger was.

Willekeurig Bybelvers
O God, U is my God, U soek ek;my siel dors na U,
my vlees smag na U,
in 'n dor en uitgedroogde land, sonder water.Volgende vers!Met beeld





