Ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars tot bekering.

Bybelvers van die dag
Wat dan? Sal ons sonde doen, omdat ons nie onder die wet is nie maar onder die genade? Nee, stellig nie!Willekeurig Bybelvers
Die Here sal jou bewaar vir elke onheil;jou siel sal Hy bewaar.
Die Here sal jou uitgang en jou ingang bewaar,
van nou af tot in ewigheid.Volgende vers!Met beeld





