En jy moet die Here jou God liefhê uit jou hele hart en uit jou hele siel en uit jou hele verstand en uit jou hele krag. Dit is die eerste gebod.

Bybelvers van die dag
En hy wat sy gebooie bewaar, bly in Hom, en Hy in hom. En hieraan weet ons dat Hy in ons bly: aan die Gees wat Hy ons gegee het.Willekeurig Bybelvers
Die lankmoedige is groot van verstand,maar die kortgebondene behaal sotheid.Volgende vers!Met beeld





