DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Markus 6:49-50

En toe hulle Hom op die see sien loop, het hulle gemeen dat dit 'n spook was en hard uitgeskreeu; want hulle het Hom almal gesien en was ontsteld. Toe spreek Hy dadelik met hulle en sê vir hulle: Hou goeie moed, dit is Ek; moenie vrees nie.
Markus 6:49-50 - AFR53

Bybelvers van die dag

Vermoei jou nie om ryk te word nie,
laat staan jou slimheid.

Willekeurig Bybelvers

Laat liefde en trou jou nie verlaat nie;
bind dit om jou hals,
skryf dit op die tafel van jou hart,
dan sal jy genade vind en 'n goeie insig
in die oë van God en die mense.
Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk