En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.

Bybelvers van die dag
As ons deur die Gees lewe, laat ons ook deur die Gees wandel.Willekeurig Bybelvers
Wie geregtigheid en weldadigheid najaag,sal die lewe, geregtigheid en eer vind.Volgende vers!Met beeld





