
- En sy heer sê vir hom: Mooi so, goeie en getroue dienskneg, oor weinig was jy getrou, oor veel sal ek jou aanstel. Gaan in in die vreugde van jou heer.
Bybelvers van die dag
Uit die benoudheid het ek die Here aangeroep;die Here het my verhoor in die ruimte.





