- EN jy, Betlehem Éfrata, klein om te wees onder die geslagte van Juda, uit jou sal daar vir My uitgaan een wat 'n Heerser in Israel sal wees; en sy uitgange is uit die voortyd, uit die dae van die ewigheid.
Bybelvers van die dag
O God, U is my God, U soek ek;my siel dors na U,
my vlees smag na U,
in 'n dor en uitgedroogde land, sonder water.
Willekeurig Bybelvers
Hy kan jou voet nie laat wankel nie;jou Bewaarder kan nie sluimer nie.Volgende vers!Met beeld





