Dit is die dag wat die Here gemaak het;
laat ons daaroor juig en bly wees.
laat ons daaroor juig en bly wees.

Bybelvers van die dag
Só moet julle dan bid:Onse Vader wat in die hemele is,
laat u Naam geheilig word;
laat u koninkryk kom;
laat u wil geskied,
soos in die hemel net so ook op die aarde.





