Ek sal U loof in opregtheid van hart
as ek u regverdige verordeninge leer.
as ek u regverdige verordeninge leer.


Bybelvers van die dag
Hy wat ons verlos het uit die mag van die duisternis en oorgebring het in die koninkryk van die Seun van sy liefde, in wie ons die verlossing het deur sy bloed, naamlik die vergifnis van die sondes.Willekeurig Bybelvers
Die seën van die Here — dit maak ryk,en moeitevolle arbeid voeg daar niks by nie.Volgende vers!Met beeld





