Ek sal u bevele tot in ewigheid nie vergeet nie,
want deur hulle het U my lewend gemaak.
want deur hulle het U my lewend gemaak.

Bybelvers van die dag
U, o Here, sal u barmhartighede van my nie terughou nie;laat u goedertierenheid en u trou my altyddeur behoed.





