O My God, o Koning, ek wil U verhoog
en u Naam loof vir ewig en altyd.
en u Naam loof vir ewig en altyd.

Willekeurig Bybelvers
Here, U is my God!U sal ek verhoog;
u Naam sal ek loof;
want U het wonders gedoen,
raadsbesluite uit ver tye,
waarheid en trou.Volgende vers!Met beeld





