Net goedheid en guns sal my volg
al die dae van my lewe;
en ek sal in die huis van die Here bly
in lengte van dae.
al die dae van my lewe;
en ek sal in die huis van die Here bly
in lengte van dae.

Bybelvers van die dag
Lei my in u waarheid en leer my,want U is die God van my heil.
U verwag ek die hele dag.





