Die aarde behoort aan die Here en die volheid daarvan,
die wêreld en die wat daarin woon.
die wêreld en die wat daarin woon.

Bybelvers van die dag
Kyk na die kraaie, want hulle saai nie en hulle maai nie; hulle het geen voorraadkamer of skuur nie, en tog voed God hulle. Hoeveel meer is julle nie werd as die voëls nie!Willekeurig Bybelvers
Soos in die water aangesig teenoor aangesig is,so is die hart van die mens teenoor die mens.Volgende vers!Met beeld





